0

Dankie Citi-Tech Upington vir seker die vinnigste internet diens wat ek nog gekry het!!! Mag julle die tipe diens behou vir baie jare! As jy nog nie fibre het nie is dit die manne om mee te gesels

Share